Artikels

Gaan iemand teen Ramaphosa staan by die ANC leiersverkiesing einde vanjaar 2022

Gaan Ramaphosa aan die einde van die jaar eenparig as ANC leier by hulle vyfjaarlikse leierskonferensie herkies word? Gaan daar ...
Read More

Omstredenheid by openbare figure se dood-FW de Klerk.

Jameson “Die vervloekte Jameson,” was my ouma Mulder, wat in die Anglo-Boereoorlog was, se verwysing na Sir Leander Starr Jameson ...
Read More

Opposisie verdeel nie die stemme nie

Nee, die Opposisie verdeel nie stemme nie Pieter Mulder As ANC oorlogsveterane ’n ANC minister gyselaar hou, is dit sekerlik ...
Read More

Hoe werk ‘n staat sonder “swaardmag”?

Kan die Polisie nog hulle mandaat uitvoer? Pieter Mulder 3 Augustus 2021 “Die Polisie kan nie meer hul mandaat uitvoer ...
Read More

Covid-entstofprogram en EFF-logika

Die Covid-Entstofprogram, logika en die EFF. Pieter Mulder 3 Julie 2021 Logika is nie die EFF se sterkste punt nie ...
Read More

Duitsland, Engeland en Britse Konsentrasiekampe

Pieter Mulder Junie 2021 Duitsland het verlede week vir die eerste keer erken hy het volksmoord op die Herero- en ...
Read More

Selfbeskikking. Hoekom was daar drie Suid-Afrikaanse deputasies in 1919 na die Versailles Vredeskonferensie?

Rapport artikel deur Pieter Mulder 14 Februarie 2021 Hoekom drie afvaardigings met drie verskillende agendas na die 1919 Versailles Vredesonderhandelinge? ...
Read More

Afrikaners – mag hulle hulself wees in Afrika?

Is daar in Suid-Afrika plek vir en verdraagsaamheid teenoor almal – ook teenoor Afrikaners? Twee standpunte is sedert 1994 uit ...
Read More

9 Augustus 1945 – Atoombom op Nagasaki – Enige lesse vir vandag?

Dr Pieter Mulder Nagasaki is die laaste stad waarop ’n atoombom gegooi is. Dit was 9 Augustus 1945. Ons Nagasaki-gids ...
Read More

Watter tien reisplekke wat jy besoek het, het ’n ekstra besondere indruk op jou gemaak.

Parys, Londen, Washington, New York, Beijing, Sydney en Kaapstad is sewe indrukwekkende stede. Ek het egter hierdie bekende besoekpunte, wat ...
Read More