Sy laerskoolloopbaan is ses maande in Kaapstad by Akasiapark laerskool en ses maande by RAM Randfontein Afr Medium-hy staan links agterNa skool verrig hy sy militere diensplig by SaldanhabaaiAan die einde van die jaar is die eresabel aan hom toegeken as die beste diensplig-offisier van die jaarAan die einde van die jaar is die eresabel aan hom toegeken as die beste diensplig-offisier van die jaarHy speel onder andere vir die Universiteit se onder 20 rugbyspanOp kultuurvlak is hy lid van Johan van Rensburg se Alabama Studentegeselskap wat landswyd met _n revueprogram toerJohan van Rensburg van Noot vir Noot faam en tien jaar se Alabama Voorsitters by n reunie afgeneem-Pieter Mulder regs voorPieter Mulder spreek die studente toe tydens die besoek van Eerste minister John Vorster aan die Puk Justus Tshungu tree as gasspreker op tydens ‘n Puk-studente geleentheid in die sewentigerjare Pieter Mulder verwerf sy doktorsgraad D.Phil in Kommunikasiekunde op 26 jarige ouderdom- toegeken deur Prof Tjaart van der WaltHy verwerf n drie maande Abe Bailey reisbeurs na Brittanje saam met studenteleiers van ander kampusseNa sy doktorale studie studeer hy verder in die VSA aan die University of Wisconsin MadisonVilas Communication Hall die Kommunikasiekunde gebou by die Universiteit van Wisconsin MadisonIn 1973 is Pieter getroud met Triena Roestorf van Potgietersrus- Connie en Suzanne Mulder – Danie en Lena Roestorf en Ouma De WetPotchefstroom stadsraad in sitting-Mulder in opposisiePieter Mulder word in 1988 tot Parlementslid vir Schweizer-Reneke verkiesDie Vryheidsfront word in 1994 gestig met genl Constand Viljoen as leier en dr Pieter Mulder as voorsitterTydens die 1993-96 onderhandelinge-Roelf Meyer in gesprek met skeptiese VF afvaardiging van genl Viljoen en Pieter en Corne MulderNa generaal Viljoen se uittrede word Pieter Mulder in 2001 as nuwe leier van die VF gekies met Abrie Oosthuizen die nuwe voorsitterNuwe VF leier Pieter Mulder sluit n samewerkingsooreenkoms met Prins Mangosuthu Buthelezi IVP leier2007 Louis Luyt se Federale Party smelt saam met Pieter Mulder se VF om VF Plus te vorm-Luyt tree uit politiek uitDr Pieter Mulder as VF Plus leier en dr Corne Mulder VF Plus Hoofsweep luister in die Parlement na ‘n regeringsprekerIn gesprek met President Nelson MandelaSamesprekings tussen VF Plus en President Thabo MbekiNa gesprek met president Kgalema MotlantheMet President Jacob ZumaNa lang gesprek met president Cyril RamaphosaGesprek met ANC Ministers Pandor en Pahad oor onder andere Afrikaanse Universiteite en moedertaal-onderrigBesoek aan Zoeloe Koning Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu en gesprek onder andere oor grondIn Addis Abeba by die Afrika Unie in gesprek met President Olusegun Obasanjo voormalige president van Nigerie en die Afrika UnieMet president John Kofi Agyekum Kufuor President van Ghana en Voorsitter van die Afrika Unie 2007-2008Dr Pieter Mulder en dr Van Zyl Slabbert voormalige DP leier by n konferensie in Orania oor Selfbeskikking en artikel 235 van die grondwetPieter Mulder en Anton Alberts van die VF Plus in gesprek met Khoi-San leiers in Pretoria oor minderheidsregte en selfbeskikkingPieter en Triena Mulder as VF Plus leier op pad na ‘n formele funksiePieter Mulder se familie teenwoordig toe sy boek Kan Afrikaners Toyi-Toyi in _n Protea-boekwinkel bekend gestel isDie boek Kan Afrikaners Toyi-Toyi gee n ernstige en humoristiese binneblik op gebeure agter die politieke skerms in die parlementIn 2009 word Pieter Mulder as Adj-Minister van Landbou aangewys-een van min parlementslede wat as ʼn nie-ANC lid tot so ʼn pos gekies isAs Adj-Minister van Landbou spreek Pieter Mulder die TLU kongres in Pretoria toeAgri SA jaarkongres met dr Pieter Mulder adj-minister Landbou as spreker oor onsekerhede op landbou-gebiedJohannes Moller President AgriSA en adj-minister Pieter Mulder tydens onderhandelinge oor landbou-problemeBesoek aan Nampo-oesplaasPieter Mulder as Adj-Minister Landbou en VF Plus leier in gesprek met boere tydens sy besoek aan NAMPO oesdag BothavilleFoto na gesprek tussen Adj-Minister Mulder en die Veaartsraad van SA oor nuwe wetgewing oor opleiding van veeartsePieter Mulder as Adjunk-minister en VF Plus leier bots ernstig met president Zuma oor sy wilde grond- en grondgeskiedenis uitsprakePieter Mulder aan die woord by n Afrika Unie vergadering by die AU hoofkwartier in Addis Ababa oor SA landbouers se rol in SA en AfrikaAmptelike gesprek tussen Antonio Raul Limbau Mosambiek Adjunkminister Landbou en Pieter Mulder oor SA Boere se bydrae in MosambiekSA Adj-Minister Pieter Mulder na onderhandeling met Rigobert Maboundou Minister van Landbou in Kongo Brazzaville oor SA boere in KongoGesprek met Amerikaanse Adj Min van Landbou en Pieter Mulder oor uitvoer probleme na die VSASaam met Adjunk-Minister van landbou van RuslandAdj-Minister van landbou Pieter Mulder se kantoorpersoneelUNPO Voors van Tibet Ngawang Choepel en Pieter Mulder wat Afrikaners wat VF Plus gestem het verteenwoordigPieter Mulder deurlopend by Afrikaner kultuur en geskiedenis betrokke-praat hier by Vegkop op 16 DesemberHy is ook deurlopend by sy kerk betrokke – hier werk hy by sy kerk se jaarlikse stalletjie tydens Aardklop Kunstefees in PotchefstroomVir ontspanning lees hy graag-veral geskiedenis en biografiee en stel ook in Sterrekunde belangBy sy teleskoop met sterrekunde as stokperdjie-sterre laat jou ontspan want hulle praat nie terug soos mense nie-volgens homOud-president Motlanthe teken die besoekersboek na _n begeleide toer deur die VoortrekkermonumentPieter Mulder is reeds bykans 50 jaar met Triena getroud en die egpaar het vyf kindersPieter en Triena Mulder saam met hulle vyf kinders Heleen Gerdi Connie Suzanne en Catrien wat elk in hulle eie reg presteer hetDie Mulder-familie saam by die see-Pieter en Triena al die kinders behalwe Gerdi en skoonkinders en die kleinkinders