9 Augustus 1945 – Atoombom op Nagasaki – Enige lesse vir vandag?
Dr Pieter Mulder Nagasaki is die laaste stad waarop ’n atoombom gegooi is. Dit was 9 Augustus 1945. Ons Nagasaki-gids wys die middelpunt, die hiposentrum waar die bom ontplof het, aan ons uit. Daar is ’n swart suil op die