Reaksie op Prof Annelie Lotriet, DA Parlementslid, se artikel oor Afrikaans tydens die 2019 verkiesing.
Dr. Pieter Mulder, Voormalige parlementslid Maart 2019 Prof Annelie Lotriet van die DA het ’n goeie artikel geskryf oor die swak posisie van Afrikaans en veeltaligheid in Suid-Afrika (Maroela Media 8 Maart 2019). Ek stem met meeste punte saam en sou beslis