HUISE, KOLONIALISME, STERRE BO EN ONDER. WIE IS REG?
DR PIETER MULDER, JUN 2003 Inleiding. Volgende naweek (21/22 Junie) is dit die kortste dag en die langste nag in die Suidelike halfrond. Die teenoorgestelde gebeur natuurlik in die Noordelike halfrond. In sommige Noordelike halfrond lande kan mense tans tot