Oorloop Rapport
Dr Pieter Mulder, Leier Vryheidsfront. “Hou die Wes-Kaap uit ANC hande” sê mnr Marthinus van Schalkwyk volgens groot koerantopskrifte twaalf dae voor die plaaslike verkiesings in 2000. Hy sê dit op ‘n vergadering te Mosselbaai waar hy ook vyf redes