Reaksie op Nico Smith se artikel “Wittes pas aan of pasop” Die prys vir aanpas kan te hoog word.
Dr. Pieter Mulder, Leier VF Plus Is daar ’n plek in Suid-Afrika vir wittes en/of Afrikaners? Twee standpunte is die afgelope dekade uit regeringsgeledere hieroor gehoor. Dr. Nico Smith se standpunt (Beeld 11 Sept 2009) stem grootliks ooreen met