Watter tien reisplekke wat jy besoek het, het ’n ekstra besondere indruk op jou gemaak.
Parys, Londen, Washington, New York, Beijing, Sydney en Kaapstad is sewe indrukwekkende stede. Ek het egter hierdie bekende besoekpunte, wat ek al besoek het, nie gekies nie en eerder die ongewone plekke wat op my indruk gemaak het,