Adriaan Basson en die VF
Volgens die redakteur van Beeld, Adriaan Basson, was een van die laagtepunte van die verkiesing my “aanval” op Bobby van Jaarsveld. Ek sou reken die ANC se hantering in die parlement van die Nkandla verslag of die DA

In die parlement maak debat tans plek vir onverantwoordelike propagandastellings. Kospakkies is in Potchefstroom en ander plekke uitgedeel. Enkele politieke plakkate het die afgelope week teen pale verskyn. Alles tekens dat daar ’n verkiesing op pad is. Dit
Junie-Emily Hobhouse artikel Dr. Pieter Mulder 8 Junie 1926 sterf Emily Hobhouse eensaam in Engeland. In haar eie land is sy tot vandag toe grootliks onbekend en alleen dood. In Suid-Afrika is sy die eerste buitelander wat ’n