Eensydige of gebalanseerde geskiedenis?
Reaksie op eensydige artikels oor Jan van Riebeeck. Dr. Pieter Mulder Parlementslid en VF Plus leier Maart 2015 Jy kan nie geskiedenisfeite verander nie. Dit is ʼn geskiedkundige feit dat Jan van Riebeeck 6 April 1652 in Tafelbaai geland het. Dit is