In die parlement maak debat tans plek vir onverantwoordelike propagandastellings. Kospakkies is in Potchefstroom en ander plekke uitgedeel. Enkele politieke plakkate het die afgelope week teen pale verskyn. Alles tekens dat daar ’n verkiesing op pad is. Dit beteken dat kiesers sal moet begin besluit wat doen hulle in volgende jaar se algemene verkiesing.

Ek glo, soos baie kiesers, dat die “nuwe Suid-Afrika” van 1994 misluk het en ’n “ou Suid-Afrika” geword het. Drastiese verandering is nodig. Die Suid-Afrika wat in 1994 ontstaan het, het muf geraak, vanweë regstellende aksie, werksverliese weens rasse transformasie, marginalisering van minderhede, swak dienslewering, swak bestuur, onbekwaamheid, kaderontplooiing, nepotisme, politieke aanstellings, mags- beheptheid, magsvergrype, korrupsie, bedrog, selfverryking, toesmeerdery, onbevoegdheid, misdaad, populisme en ideologiese beheptheid. Almal in SA, behalwe die ANC lede wat daardeur bevoordeel is, soek ’n land en ’n toekoms sonder hierdie kenmerke.

President Zuma en die ANC sê dit gaan goed in Suid-Afrika. Die VF Plus en ander opposisiepartye sê dit gaan sleg in Suid-Afrika. Verskillende persepsies of net verskillende propaganda?

Die geskiedenis leer dat die party en individue wat die naaste aan die regte feite en waarheid is, die regte besluite neem en op die langtermyn reg bewys word.

Wat is die feite van Suid-Afrika? Wat is die waarheid van Suid-Afrika?

Die waarheid is dat Suid-Afrika ’n bevolking het van meer as 50 miljoen individue. Die grondwet gebruik dit as sy hoof uitgangspunt.

Maar die waarheid is ook dat ons ’n baie diverse land is. ’n Land met verskillende tale, kulture, godsdienste, geskiedenisbeskouings en minderhede wat deur die verloop van die geskiedenis saam in Suider-Afrika geëindig het. Die grondwet onderspeel hierdie waarheid.

Nog ’n waarheid is dat ons oor meer as 360 jaar gewoond geraak het daaraan om ekonomies ineengestrengel te wees en van mekaar afhanklik te wees. Dat mense glo dat daar in hierdie groot land ‘n plekkie vir ons almal onder die son moet kan wees.

Tans het ons ‘n tirannie van die meerderheid sonder ‘n sinvolle erkenning van die stem van minderhede. Die bestaan van ‘n meerderheid is net een deel van die waarheid van Suid-Afrika. Binne die huidige model is alle minderhede en nie-ANC gesindes  gevonnis tot lewenslange gevangenisstraf in ‘n oop demokrasie.

Die uitgangspunt en droom moet wees dat SA uit gelukkige en vooruitstrewende individue maar ook uit tevrede gemeenskappe, minderhede en volke moet bestaan.

Om hierin te slaag benodig ons dringend aanpassings aan die staatkundige bestel waarin erkenning gegee word aan die diversiteit van SA as die ware boublokke van ‘n ware eenheid in diversiteit. ‘n Bestel gebou op respek vir mekaar, sonder diskriminasie en rassisme, met gelyke geleenthede, maar met erkenning van elkeen se eie, sowel as die gemeenskaplike. Dit is die volle waarheid van SA. Soos elders in die wêreld bewys, is hierdie benadering nie in konflik met ‘n grondwetlike- of ’n liberale demokrasie nie. Inteendeel, dit word as die nuutste en modernste staatkundige tendense beskryf.

Daarom moet Federalisme, lokaliteit, subsidiariteit en selfbeskikking, soos dit internasionaal voorkom, noodsaaklike boustene van so ’n staatkundige model wees.

Ethiopië het in 1994 ’n nuwe federale grondwet aanvaar wat presies hierdie balans tussen die gemeenskaplike en ’n erkenning van die eie aanspreek. Spanje, België, Kanada is ook voorbeelde. Indië, Pakistan en Israel het die afgelope dekade spesiale ministeries vir minderhede ingestel as hulle poging om hierdie balans reg te kry. Ons in Suid-Afrika steek vas by ’n grondwet wat steeds meer verouder en agterbly by die nuutste staatkundige tendense.

In Suid-Afrika is steeds meer minderhede wat vervreem, afgeskeep en onderdruk voel. So het byvoorbeeld ’n sterk afvaardiging van die Khoi-San en van hulle leiers die VF Plus se verkiesingsafskopvergadering bygewoon omdat ons baie dieselfde probleme ervaar en gesamentlik na oplossings soek. Die VF Plus het ook reeds goeie samesprekings met verskeie ander minderhede gehad. Ek voorspel al groter samewerking tussen hierdie minderhede. Die politieke pendulum in Suid-Afrika begin wegswaai van die grondwetlike oorbeklemtoning dat die land slegs uit individue bestaan. Soos meer minderhede na vore kom, maak dit ’n meerderheid van minderhede ’n moontlikheid.

Op party politieke vlak is verandering net so nodig. Die doel moet wees om die ANC onder 50% te kry. Dit kan net bereik word deur werklike samewerking tussen opposisiepartye. By die vorige algemene verkiesing het die ANC 66% behaal. ’n Ontleding wys dat slegs 50% van die geregistreerde kiesers en 38% van die Suid-Afrikaners ouer as 18 jaar vir die ANC gestem het. As meer kiesers gemonster kan word om te stem, kan dit ’n totale nuwe prentjie skep.

Waarom ’n koalisie van partye? Kan alle opposisiepartye nie maar by die DA aansluit en so wen nie?

Omdat een party soos die DA nooit alleen die ANC sal verslaan nie.

Hoe goed is lesers se geheue oor die vorige (2009) verkiesingsuitslae?

Naas die Wes Kaap waar die DA regeer, in hoeveel van die ander agt provinsies is die DA die amptelike opposisie?

Twee. In ses van die nege Suid-Afrikaanse provinsies is ’n ander party as die DA die amptelike opposisie.

Hoe naby was die DA aan ’n oorwinning in van die ander provinsies in die vorige (2009) verkiesing?

In geen ander provinsie kon die DA meer as 22% kry nie. In al agt ander provinsies het die ANC tussen 61% en 86% gekry. (Hier is die 2009 provinsiale uitslae tussen die ANC en die DA:

Oos Kaap ANC 69%, DA 10%; Vrystaat  ANC 71%, DA 12%; Gauteng ANC 64%, DA 22%; KZN ANC 63%, DA 9%; Limpopo ANC 85%, DA 3%; Mpumalanga ANC 86%, DA 7%; Noordwes ANC 73%, DA 8%; Noordkaap ANC 61%, DA 13% en dan die Weskaap DA 51%, ANC 32%.)

In hierdie uitslae lyk die DA, met sy 16% algemene steun in die vorige verkiesing, nie na ’n party wat enige oomblik die ANC gaan verslaan en die land oorneem nie.

In die 2009 verkiesing het die ander opposisiepartye saam meer stemme as die DA gekry en daarom ook meer opposisiesetels in die parlement. Daarom dat die VF Plus sy steun vir ’n koalisie van opposisiepartye uitspreek.

Ek het onlangs saam met dr. Buthelezi opgetree by ’n vergadering in KZN. Die meerderheid van die gehoor was fanatiese IVP-ondersteuners. By die vorige verkiesing het die IVP nog meer as 800 000 stemme gekry. Om die ANC te wen kan daardie stemme nie sommer net so weggegooi word nie. Die meerderheid van daardie stemme kom uit plattelandse KZN en sal nooit vir Helen Zille en die DA stem nie.

By ’n onlangse vergadering in Pretoria het die VF Plus ondersteuners hulle ten sterkste uitgespreek teen die DA. Hulle redes: Omdat die DA na twintig jaar steeds regstellende aksie, swart bemagtiging en die huidige grondhervormingsbeleid steun. As die VF Plus tot niet gaan, sal hierdie ondersteuners eerder buite stemming bly as om vir die DA te stem.

Daarom die VF Plus voorstel op twee vlakke:

Eerstens: Laat elke opposisieparty die maksimum stemme uit sy niché mark monster. Dit beteken dat elke kieser kan stem vir die party wie se waardes die naaste aan sy eie waardes is. Daarna vorm hierdie partye ’n koalisie. ’n Koalisie van sulke partye, wat elk hulle identiteit behou, gaan sterker wees as wat die DA ooit sal kan word. In plaas van ’n debat oor hoe die DA al die ander opposisiepartye kan vernietig, eerder ’n positiewe debat oor hierdie VF Plus plan en samewerking.

Tweedens: Die ontwaking van al meer minderhede wat elk aandring om dit wat vir hulle belangrik is, op hulle eie manier te mag uitlewe. Uiteindelik ontwikkel hierdie ontwaking tot ’n meerderheid van minderhede.

Ons glo dat op hierdie wyse die mislukte muwwe en huidige Suid-Afrika verander kan word. Dan eindig ons met ’n moderne stelsel, in lyn met die nuutste internasionale verwikkelinge, wat hoop gee vir almal.

 (Verder besef die VF Plus dat enige model vir selfbeskikking of selfbestuur, wat as enigste opsie stel dat alle Afrikaners en ander minderhede onmiddellik moet wegtrek van hulle huidige werk- en woonplekke, sterk deur sommige, maar nie tans deur die meerderheid Afrikaners en ander minderhede ondersteun word nie. )

Die ANC sal uiteindelik deur ’n koalisie van opposisiepartye verslaan word waarvan die VF Plus deel sal wees. om gesamentlik die ANC onder 50% te kry. By vorige verkiesing het ANC 66% behaal. Feite is egter dat slegs 38% van die kiesers wat geregistreer is, vir die ANC gestem het.

Tweedens, omdat die DA en van Onselen, met die Weskaap as basis vir hulle denke, nie die noordelike provinsies in SA verstaan nie. Sonder begrip vir die noordelike provinsies, sal jy nooit daar wen nie. Sonder die noordelike provinsies se steun sal jy nooit die ANC kan verslaan nie.

Gareth van Onselen in sy artikel oor die VF Plus (3 Sept 2013) voorspel die einde van die party. Met elke verkiesing sedert 1994 het enkele kommentators die einde van die VF Plus voorspel. Hulle was telkens verkeerd. Sedert 1999 is die VF Plus een van die min partye wat in Nasionale verkiesings ’n groei in stemme getoon het. Minder as vyf partye het sedert 1994 tot vandag in die parlement oorleef. Die VF Plus is een van daardie partye.

Van Onselen was tot nog onlangs die DA se hoof van beleid en ontwikkeling. Daarom het ek geen ander voorspelling van hom verwag nie. Ek het wel gewonder of hy bedreig voel deur die VF Plus of is dit maar net ’n gebrek aan liberale toleransie? Die werklike rede is dat hy al sy hoop daarop plaas dat die DA uiteindelik die ANC gaan wen en so SA in ’n nuwe rigting stuur.

 Die Weskaap se dinkskrum het die Stop Zuma veldtog kort voor stemdag in 2009 geloods. Dit was ’n slim veldtog wat suksesvol was in die Weskaap. Dit het ook talle minderheidskiesers in die res van die land na die DA gejaag. Tog, toe die finale uitslae kom, het die DA net 16% van die stemme gehad teenoor die ANC se 66%. Enige buitelandse ontleder sal reken dat dit nie na die uitslag in ’n ware demokrasie lyk nie maar eerder na die uitslag in ’n een party staat.

Die ANC het oor die “Stop Zuma”-veldtog geglimlag. Waarom het die ANC dit verwelkom? Omdat op daardie tydstip van die verkiesingsveldtog baie ANC kiesers nie van plan was om te gaan stem nie. Dit sou die ANC benadeel. Die “Stop Zuma”-plakkate het hulle uit hulle gate na die stembus gejaag omdat dit gelyk het of die DA dalk sal kan wen. Hulle het dit ook ervaar as ’n wit rassistiese veldtog teen ’n swart leier.

Die VF Plus glo dat die “nuwe Suid-Afrika” van 1994 misluk het en ’n ou Suid-Afrika geword Die Suid-Afrika wat in 1994 ontstaan het, het muf geraak, vanweë regstellende aksie, werksverlies weens transformasie, marginalisering van minderhede, swak dienslewering, swak bestuur, onbekwaamheid, kaderontplooiing, nepotisme, politieke aanstellings, mags- beheptheid, magsvergrype, korrupsie, bedrog, selfverryking, toesmeerdery, onbevoegdheid, misdaad, populisme en ideologiese beheptheid. Almal in SA, behalwe die ANC binnekring wat daardeur bevoordeel is, soek ’n land sonder hierdie kenmerke.

Om dit reg te kry, moet die ANC verslaan word. Die DA gaan dit nie alleen regkry nie soos die syfers hierbo aantoon.

 Daarom die VF Plus se voorstelle dat ‘n koalisie van opposisiepartye dit wel sal kan doen. Hoe word so ’n koalisie saamgstel?

 Suid-Afrika is steeds ’n baie diverse land met verskillende tale, kulture, godsdienste en geskiedenisbeskouings. Dr Buthelezi het byvoorbeeld met die vorige verkiesing steeds meer as 800 000 stemme gekry. Ek het reeds talle kere saam met dr. Butheklzi by vergaderings opgetree waar hierdie IVP ondersteuners hom bewonder. Daar is geen manier dat die meeste van daardie IVP ondersteuners vir mev Zille of in hulle oe ‘n Kaapse Da sal stem nie. As die IVP tot niet gaan, gaan daardie stemme ook tot niet.

Dieselfde geld vir talle Vf Plus ondersteuners wat nooit die DA se entoesiastiese steun vir regstellende aksie, swart bemagtiging en grondhervorming sal verstaan nie. Hulle sal nooit vir mev Zille, wat spog dat sy terroriste in die ou dae in haar huis weggestek het, stem nie. Hoe kry ons nou die maksimum stemme teen die ANC gemonster?

Die beste resep vir Suid-Afrika is om die voordele van die proporsionele kiesstelsel maksimaal te benut. Laat elke party die maksimum stemme uit sy niche mark gaan haal. Die kiesers moet voor die verkiesing weet watter partye bereid is om ‘n koalisie te vorm ten einde die ANC onder 50% te kry. Op hierdie wyse gaan daar baie meer stemme teen die ANC gemonster word as die DA se voorstel dat alle opposisie partye in die DA moet opgaan

Wilmot James as Federale Voorsitter van die DA skryf:

The notion that different constituencies in South Africa’s electorate are or could only be represented by existing smaller opposition parties is wholly rejected by the DA.

Should parties wish to offer their members the option of joint membership with the DA (as the ID did)… we will be eager to accommodate them. (Citizen, 3 Sept 2013) . Be reasonable, see it our way.

. ’n Lae  dit in die noorde as rassisties en anti ’n leier net omdat hy swart isgesien isTog, toe die uitslae kom, het die DA net 16% van die stemme kon kry teenoor die ANC se 66%. Soos almal weet is Zuma na vyf jaar nog glad nie gestop nie. Inteendeel, by die ANC se Mangaung kongres is hy as ANC leier herkies met ‘n oorweldigende 75% van sy party se stemme.

in die provinsies die volgende was: drie provinsies die NorodelikeAfrika het egter nie antwoorde vir die Noordelike provinsies nie en verstaan ook nie die politiekeSo woon Gareth .. in Kaapstad en was hy tot verlede jaar hoof vd…. Dit verklaar sy aanval op die VF Die voorstelle  

( is en hoofsaaklik bestaan uit ou prog-denkers.) Gareth was tot einde verlede jaar die hoof van die beleids- en ontwikkelingseenheid vd DA. Hy skryf weekliks vir Business Day en het ‘n blog, inside politics wat hy voltyds bedryf. His resignation comes hot on the heels of that of DA policy analysis and development head, Gareth van Onselen, who is leaving to pursue his writing. Based in Cape Town, dit het minder te doen met die posisie van liberlaisme in SA as met die feit dat Gareth en denkskrum se basis Kaapstad is. Dat die beheer vd party en die poste wat saakmaak in sulke hande bly. Dit is goed vir wes-kaap maar

(en beleid daar vir die res van die land gemaak word.

Oos Kaap ANC 69%, DA 10%; Vrystaat  ANC 71%, DA 12; Gauteng ANC 64%, DA 22%; KZN ANC 63%, DA 9%; Limpopo ANC 85%, DA 3%; Mpumalanga ANC 86%, DA 7%; Noordwes ANC 73%, DA 8%; Noordkaap ANC 61%, DA 13% en dan die Weskaap DA 51%, ANC 32%.

Oos Kaap ANC 69% DA 10% met Cope 14;

 Vrystaat  71 vs 12 met Cope amptelike opposisie;

 Gau 64 vs 22;

KZN 63 vs 9 met IVP 22;

 Limpopo 85 vs 3 met Cope 7;

 Mpu 86 vs 7;

 NW 73 vs 8 met Cope opposie met 8;

 Noord kaap 61 vs 13 met Cope 17;

 wes kaap 51 vs 32 In ses van nege DA nie amptelike opposisie

AGTERGROND, DEBAT EN HERBEWOORDE MISSIE

A. Inleiding en agtergrond:

1. Die VF het in 1994 oorleef omdat ons kon aanpas by die totale veranderde omstandighede van daardie tyd. Slegs enkele partye wat in 1994 tot die parlement verkies is, is vandag nog in die Parlement. Hierdie aanpassingsvermoë het gemaak dat die VF Plus een van hulle is.

B. Ons uitdaging:

1. Die VF Plus glo dat die “nuwe Suid-Afrika” van 1994 misluk het en ’n ou Suid-Afrika geword Die Suid-Afrika wat in 1994 ontstaan het, het muf geraak, vanweë regstellende aksie, werksverlies weens transformasie, marginalisering van minderhede, swak dienslewering, swak bestuur, onbekwaamheid, kaderontplooiing, nepotisme, politieke aanstellings, mags- beheptheid, magsvergrype, korrupsie, bedrog, selfverryking, toesmeerdery, onbevoegdheid, misdaad, populisme en ideologiese beheptheid. Almal in SA, behalwe die ANC binnekring wat daardeur bevoordeel is, soek ’n land sonder hierdie kenmerke.

Om dit reg te kry, moet die ANC verslaan word. Die DA gaan dit nie alleen regkry nie soos die syfers hierbo aantoon.

2. Die VF Plus glo dat dit tyd is vir ‘n nuwe Suid-Afrika.. Ons droom van ‘n Nuwe Suid-Afrika tot voordeel van al sy mense.

3. Die resep vir nasiebou die afgelope 19 jaar sedert 1994 het nie gewerk nie.

4. Wat is die waarheid van Suid-Afrika ?

Die waarheid is dat ons ’n baie diverse land is met verskillende tale, kulture, godsdienste en geskiedenisbeskouings. Maar ook met waarhede dat ons oor meer as 360 jaar gewoond geraak het daaraan om ekonomies ineengestrengel te wees en van mekaar afhanklik te wees. Dat mense glo dat daar in hierdie groot land ‘n plekkie vir ons almal onder die son moet kan wees.

5. Teen hierdie agtergrond het die VF Plus sy nuwe missie bewoord. ’n Missie wat realisties is en die korrekte en volle waarheid van Suid-Afrika weerspieël.

6. Die VF Plus se herbewoorde missie wil ‘n droom en ’n ideaal daarstel wat nie net Afrikaners sal motiveer en inspireer nie, maar ook ander minderhede, groepe en soveel moontlik van alle Suid-Afrikaners. Ons glo dat die ANC verslaan kan en moet word en dat hy vervang moet word deur ‘n ander regering wat ingestel is ook op dit wat vir ons, sowel as ander minderhede, wesentlik en van belang is.

7. Dit is gebou rondom die konsep van ware eenheid in verskeidenheid, rondom ‘n ware “better life for all”, rondom ‘n ware gelyke kans vir almal in SA, met ‘n erkenning van die waarhede en werklikhede van die land.

8. Tans het ons ‘n tirannie van die meerderheid sonder ‘n sinvolle erkenning van die stem van minderhede. Die bestaan van ‘n meerderheid is net een deel van die waarheid van Suid-Afrika. Tans binne die huidige model is alle minderhede en nie-ANC gesindes, gevonnis tot lewenslange gevangenisstraf in ‘n oop demokrasie.

9. Die uitgangspunt moet wees dat SA “a nation of happy nations” is. Suid-Afrika is ‘n nasie van gelukkige en vooruitstrewende individue maar ook gemeenskappe, minderhede en volke wat deur die verloop van die geskiedenis saam in Suider-Afrika geëindig het.

10. Ons benodig dringend ‘n nuwe staatkundige bestel waarin erkenning gegee word aan die diversiteit van SA as die ware boublokke van ‘n ware eenheid in diversiteit  –  ‘n Bestel gebou op respek vir mekaar, sonder diskriminasie en rassisme, met gelyke geleenthede, maar met erkenning van elkeen se eie, sowel as die gemeenskaplike. Dit is die volle waarheid van SA. Soos elders in die wêreld bewys, is hierdie benadering nie in konflik met ‘n grondwetlike- of ’n liberale demokrasie nie. Inteendeel, dit word as die nuutste en modernste staatkundige tendense beskryf.

11. Verder besef die VF Plus dat enige model vir selfbeskikking of selfbestuur, wat as enigste opsie stel dat alle Afrikaners en ander minderhede onmiddellik moet wegtrek van hulle huidige werk- en woonplekke, sterk deur sommige, maar nie tans deur die meerderheid Afrikaners en ander minderhede ondersteun word nie.

12. Daarom moet Federalisme, lokaliteit, subsidiariteit en selfbeskikking, soos dit internasionaal voorkom, noodsaaklike boustene van so ’n staatkundige model wees.

13. Daar moet weggebreek word van die skyn demokrasie wat tans bestaan wat ‘n tirannie van die meerderheid is  –  na ware demokrasie met gelykheid en vryheid.

C. MISSIE

2. Die herbewoorde missie bepaal soos volg:

ARTIKEL      3  :       MISSIE

Die Vryheidsfront Plus is onherroeplik verbind tot die verwesentliking van gemeenskappe, in die besonder die Afrikaner, se internasionaal erkende reg op selfbeskikking, territoriaal en andersins, die handhawing, beskerming en uitbouing van hulle regte en belange, asook tot die bevordering van die reg op selfbeskikking vir alle gemeenskappe in Suid-Afrika gebind deur ‘n gemeenskaplike taal- en kultuurerfenis.

D. TOEPASSING

 1. ’n Politieke party se rol is om sekere waardes en staatkundige modelle te help vestig, dit op die openbare agenda te plaas en om daardeur maksimale steun daarvoor te verkry. Daardeur kan die staatkundige ruimte geskep word wat sekere struikelblokke verwyder,

2. ’n Politieke party behoort hom tot die algemeenhede daarvan te beperk. Sonder regeringsmag behoort die spesifieke en konkrete toepassing en vestiging van die beleid op grondvlak deur die burgerlike samelewing vervul te word. Dat dit noodsaaklik binne die konteks van SA is, is seker. Daardie taak, glo ons, val op die weg van ander instellings en organisasies wat daarvoor ingerig en getaak is.

4. Die VF Plus besef en weet dat sy teikenmark in baie opsigte verander het en nog steeds daagliks verander. Dit het beduidende implikasies vir die VF Plus.

5. Die VF Plus met sy nuwe visie reik doelmatig uit na kiesers en ondersteuners en die belange van kiesers buite die VF Plus se tradisionele teikenmark.

6. Die VF Plus se nuwe missie maak voorsiening vir modelle waarvolgens die Party hom oor die langtermyn sal kan handhaaf, gegewe die Suid-Afrikaanse demografiese realiteite, en waarvolgens die Party se kernwaardes terselfdertyd behoue sal kan bly.

7. Die VF Plus is ook ten gunste van modelle waarvolgens die Party die potensiaal het om ’n verkiesing saam met ander te kan wen, in koalisies saam te werk terwyl ons steeds ons kernwaardes behou.

Groete.

Wouter

On 03 Sep 2013 10:52 AM, <[email protected]> wrote:

Dankie Dalien

Wie is Gareth as hy by die huis is ?

Groete

Jaco

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Dalien: VF+-media
Sent: 03 September 2013 10:33 AM
To: [email protected]; [email protected]; Pieter Swart
Subject: [VFnuus] artikel BDlive

Goodbye, Freedom Front Plus, and thanks for coming

Sep 3, 2013 | Gareth van Onselen

Party’s ‘new mission’ didn’t cause so much as a media ripple, and if party has any sense, it will shut up shop, writes Gareth van Onselen

FREEDOM Front Plus (FF+) leader Pieter Mulder this weekend unveiled a “new mission” for his party, as he launched its 2014 election campaign. It seems to represent the flailing limp of an organisation that used to take much pride in marching headstrong from obscurity to oblivion. “Not with a bang but a whimper,” as TS Eliot put it; it’s time to say goodbye to the FF+.

Since the advent of our democracy, the FF+ has lost nearly 280,000 votes at the national polls — down from 424,555 (2.2%) in 1994 to 146,796 in 2009 (0.8%). Of more concern to the party, however, will have been its showing in the 2011 local government elections, the most recent gauge of its performance. Then it declined further still, which is worrying because smaller parties should benefit from the higher differential turnout in these elections. Nevertheless, it managed just 120,519 votes, or 0.5%. In the previous local government elections (2006) it had improved on its national showing (2004) by about 110,000 votes, more than doubling its absolute support.

So, with 2014 looming, what’s the plan? Certainly the party needs one.

The “new mission” is presented in a single paragraph: “The FF+ is irrevocably committed to the realisation of communities, in particular the Afrikaner’s internationally recognised right to self-determination, territorially and otherwise, the maintaining, protection and development of their rights and interests, as well as to the promotion of the right to self-determination for all communities in South Africa, bound by a common language and cultural heritage.”

Confused? By way of comparison, here is the “old mission” — the party’s founding statement: “The Freedom Front is a party that believes in self-determination and a volkstaat. Its purpose is to acquire freedom and a volkstaat for the Afrikaner, as well as to serve the interests of compatriots inside and outside the volkstaat.”

Same plan, different words. That might sound like an overly simple description but it’s not mine. While the statement talks of a “new mission”, the media alert advertising the launch referred to a “reworded” mission. The party took its “old mission”, fluffed it out and presented it as new. Full marks for gumption; no marks for strategy.

An accompanying explanation of the nature of this “new mission” says, among other things, that it is “effectively reaching out to its voters and supporters and the interests of voters outside of the FF+’s traditional target market”.

Now that is new, but no less bizarre. The FF+ is no longer advocating a volkstaat for its own rightwing nationalist supporters but, presumably, for other minorities too. South Africa, Mulder says, must be “a nation of happy nations”. In many ways the FF+ has come to represent the very antithesis of the sentiment that we should “unite in our diversity”. Its message now is that we should “diversify our unity”.

But whether or not we are unified is neither here nor there, as no one is really interested in what the FF+ is selling. New Coke or Classic Coke, it’s still Coke and no one wants to pour it on their cereal. No, the real problem, the one Mulder didn’t explain and which has been directly responsible for his party’s seemingly terminal decline, is his decision to take a position in President Jacob Zuma’s executive. That happened in 2009 and, you can be sure, the party’s dire showing in 2011 was the response.

This contradiction runs like the San Andreas Fault right through the heart of the FF+’s “new mission”, as it did through the old. You cannot argue, on the one hand, “the ANC can and must be defeated” and, on the other, that “co-operation is the only way through which the ANC can be stopped”. It makes no sense to the potential FF+ voter. Is the party for the ANC or against it? No doubt Mulder can produce a convoluted explanation why the one is not the other, but by then he will have lost what little attention he had. In politics, if you cannot explain yourself in a short, succinct message, you might as well talk to an empty room.

Mulder’s decision to accept a position of deputy minister had another telling affect — it breathed new life into the trade union Solidarity, now a far more effective surrogate for traditional FF+ issues than the party itself. Relations between the two have become strained as a result of Mulder’s co-option. Solidarity has outmuscled the FF+ on its own turf. Its advocacy on affirmative action alone (on which it has won a string of court cases) has left the FF+ clutching at straws. And, compromised by its position in government, the party has been forced to watch as its voters abandon ship in their droves, most for the Democratic Alliance (DA), which is now seen to be a bigger, entirely more credible vehicle for the protection of Afrikaner interests.

The DA itself doesn’t like to talk about this much. It’s not “on message”. But the 200,000 voters who have left the FF+ since 1994 have overwhelmingly made their way to DA. And the DA’s national caucus, which tries to meet Solidarity on a regular basis, understands the union is the real influence among those few rightwing supporters that remain available to both the party and Solidarity. Whereas once it used to fight the FF+ for space in the newspapers, now the DA ignores it, dealing rather with Solidarity behind the scenes.

Like many of the other traditional, smaller parties in South Africa, 2014 will not be kind to the FF+. It can produce whatever “new mission” it wants, but until it resolves the fundamental contradiction produced by its leader’s decision to embrace Zuma’s administration, its support levels won’t go anywhere but down. And, even then it is fishing in an ever shallower pond.

In 2009, some of its numbers were simply ridiculous. In KwaZulu-Natal, for example, the FF+ managed just 0.05% of the vote (that’s 5,760 votes). It won a single seat in two of the nine provincial legislatures. Many smaller parties, despite such farcical numbers, insist on registering as a “national party” so they might create the perception they are an important player on the national scene. In truth, it’s about keeping up appearances. And, in the case of the FF+, even its appearance is starting to look silly.

It is telling that Mulder’s launch of his “new mission” didn’t cause so much as a media ripple. It was not new, coherent or credible. If the party has any sense, it will shut up shop — or South African voters will shut it up for them.