Drie minute in September verander Suid-Afrika se geskiedenis.
Die klokkies lui skerp deur die hele parlementsgebou. Dit beteken dat die sitting binnekort gaan begin. My ma Suzanne sit in die Volksraadsaal se galery. Daar is afwagting in die galery en in die Volksraadsaal waar my Pa