David Mabuza en dierebeelde
Dr. Pieter Mulder Junie 2019 Dierebeelde werk altyd goed in die politiek. In die parlement is lede al vergelyk met donkies deur Langenhoven, met hoenders, bobbejane en vlermuise. Ons het ook ’n “groot krokodil” gehad. Na 1994 is ’n nuwe reël