Drie geslagte Afrikaners en die De la Rey-lied.
Dr Pieter Mulder, VF Plus leier. Die De la Rey-debat het weer bewys hoe moeilik dit is om die huidige Afrikaner en sy denke te verstaan. Afrikaners het totaal verskillend gereageer en was selfs bereid om mekaar daaroor te