Probleme en Oplossings vir Afrikaans
Dr. Pieter Mulder, VF Plus April 2012 1. Inleiding. “Solank as wat mense Afrikaans praat, sal die taal nie tot niet gaan nie.” Hierdie is ’n gewilde stelling wat gereeld in die media deur oningeligte en naïewe persone gemaak word.