Koalisie Politiek 2014
In die parlement maak debat tans plek vir onverantwoordelike propagandastellings. Kospakkies is in Potchefstroom en ander plekke uitgedeel. Enkele politieke plakkate het die afgelope week teen pale verskyn. Alles tekens dat daar ’n verkiesing op pad is. Dit