Hoe vergelyk die Zondo-kommissie van vandag met die Erasmus-kommissie en Inligtingskandaal?
Dr Pieter Mulder; voormalige parlementslid. November 2018 Veertig jaar gelede het PW Botha Eerste Minister geword en van John Vorster en Connie Mulder ontslae geraak. Hiervoor het hy die Erasmus-kommissie en die Inligtingskandaal gebruik. Die byskrif by Johannes Froneman se