Leave a comment David Mabuza en dierebeelde Leave a comment

David Mabuza en dierebeelde

Dr. Pieter Mulder Junie 2019 Dierebeelde werk altyd goed in die politiek. In die parlement is lede al vergelyk met donkies deur Langenhoven, met hoenders, bobbejane en vlermuise. Ons het ook ’n “groot krokodil” gehad. Na 1994 is ’n nuwe reël

Leave a comment EFF wil burgemeester word van Pretoria-Spektrum my antwoorde Leave a comment
Leave a comment ANC lyste en minderhede Leave a comment

ANC lyste en minderhede

Dr Pieter Mulder voormalige Parlementslid en Adjunk-Minister. April 2019 Bruin- Indiër- en Wit ANC kandidate vir die 2019 verkiesing is die slagoffers van die stryd tussen die Ramaphosa en Zuma-faksies in die ANC. Meeste van hierdie kandidate, insluitende ministers en voorsitters van portefeuljekomitees,