Category: Politieke Kommentaar

78 posts
Leave a comment Hoe werk ‘n staat sonder “swaardmag”? Leave a comment

Hoe werk ‘n staat sonder “swaardmag”?

On
Posted on

Kan die Polisie nog hulle mandaat uitvoer? Pieter Mulder 3 Augustus 2021 “Die Polisie kan nie meer hul mandaat uitvoer nie,” het Genl. Khehla Sithole, Polisie Kommissaris voor die Parlementêre Portefeuljekomitee gesê. Hy het begrotingstekorte en allerlei ander redes daarvoor aangevoer.

Leave a comment Covid-entstofprogram en EFF-logika Leave a comment

Covid-entstofprogram en EFF-logika

On
Posted on

Die Covid-Entstofprogram, logika en die EFF. Pieter Mulder 3 Julie 2021 Logika is nie die EFF se sterkste punt nie. Kyk maar na hulle protesoptog verlede Vrydag. Die EFF noem die optog “March to save lives”. In die optog doen hulle alles

Leave a comment Duitsland, Engeland en Britse Konsentrasiekampe Leave a comment

Duitsland, Engeland en Britse Konsentrasiekampe

On
Posted on

Pieter Mulder Junie 2021 Duitsland het verlede week vir die eerste keer erken hy het volksmoord op die Herero- en Nama-mense tydens die koloniale besetting van Namibië gepleeg. Hulle belowe R18 miljard as kompensasie.