Hoeveel sterre is daar? Soos die sand by die see- nooit.
Hoeveel sterre kan ons sien? Met die blote oog sien ons baie minder sterre as wat daar in werklikheid is. Sommige geleerdes beweer dat daar meer sterre in die heelal is as wat daar sand op al die