Wie was Danie Theron – Boere “celebrity” en held van 1900
“Wie was hierdie Danie Theron?” vra die jong joernalis aan my. Ek skat haar nog nie 25 nie. Sy voer met my ’n onderhoud vir ’n artikel oor hoe die Afrikaner sy verlede sien. Sy het haarself voorgestel as