Category: Artikels

105 posts
Leave a comment Wil die ANC werklike versoening hê of kan hulle dit nie bekostig nie? Leave a comment
Leave a comment Sal die regte Ramaphosa opstaan? Leave a comment

Sal die regte Ramaphosa opstaan?

Dr Pieter Mulder voormalige Parlementslid  en Adjunk-Minister. Oktober 2018 Elke aand op televisie sien ons motorbande en geboue wat brand met polisie wat met rubberkoeëls op betogers skiet. Jy kan met absolute sekerheid voorspel dat daar ten minste een diensleweringsprotes op die televisienuus

Leave a comment Moet boere oor grondonteiening onderhandel? Leave a comment

Moet boere oor grondonteiening onderhandel?

Dr Pieter Mulder voormalige Parlementslid  en Adjunk-Minister van landbou. September 2018 “Boere onderhandel met die regering oor grondonteiening” skreeu van die koerantopskrifte die afgelope tyd. Is dit sinvol om met die regering hieroor te onderhandel? Onderhandeling, ook met die regering, bly belangrik. As jy