’n Ondoeltreffende maar lojale ANC-kader-staatsdiens
Dr Pieter Mulder Hoe het Eskom in die posisie gekom waar hulle R450 miljard skuld? Eskom was voorheen winsgewend. Hoe gebeur dit dat uit 257 munisipaliteite, slegs 18 skoon oudits kry volgens die jongste verslag van die Ouditeur-generaal? Dit gebeur omdat