Was daar goddelike ingryping by Bloedrivier?
Dr. Pieter Mulder Volgens die historikus en skrywer Ben Liebenberg was daar "niks wonderbaarliks of bonatuurliks" in verband met die slag van Bloedrivier nie. Die Voortrekkers het gewen vanweë beter wapentuig en die gevegsterrein (Beeld 23/1/1988). “Die goddelike ingryping by Bloedrivier is