NAAMSVERANDERING –WEN-WEN OF VERLOOR-VERLOOR?
DR PIETER MULDER, LEIER VF PLUS MAART 2005 Waarom word ons skielik getref deur ’n vlaag naamsveranderinge? Stads-, dorps- en straatname word oral verander. Nieteenstaande besware word die veranderinge eensydig deurgeforseer. Van die Mandela versoeningsatmosfeer, waar dikwels agteroor gebuig is