Naamsverandering in Suid-Afrika
Dr. Pieter Mulder, voormalige parlementslid November 2018 “Hierdie man was ’n verraaier. Daarom is sy kop afgekap,” verduidelik die gids. As ’n afvaardiging van Suid-Afrikaanse parlementslede besoek ons die Britse parlement. Ons staan voor ’n skildery wat in een van die gange