Wen-wen oplossings vir Afrikaner moedeloosheid.
Dr Pieter Mulder, Leier Vryheidsfront. Wat gesels Afrikaners by die braaivleisvure? Daar waar hulle alleen is en nie polities korrek hoef te wees nie? Hulle gesels oor hoe hulle vreemdelinge begin voel in Suid-Afrika —oor magteloosheid en toekomsloosheid. Elkeen het ‘n