Het Afrikaans ’n toekoms by SA Universiteite?
Dr. Pieter Mulder, VF Plus Junie 2014 Wat sal gebeur as die Noordwes Universiteit se Potchefstroom kampus die volgende voorwaarde vir nuwe studente stel? “Vir toelating moet alle nuwe aansoekers bewyse inhandig dat die student 'n sekere vlak van vaardigheid in Afrikaans