Parlement na twintig jaar
Hoe vergelyk die Mandela parlement van 1994 met die Zuma parlement van 2014? Dr Pieter Mulder, VF Plus leier en lid van 1994 en 2014 parlemente Waar President Mandela ʼn jaar terug dood is en ons aan die einde van

Groot Debat [email protected] “Hoe verklaar ek die psige van die Afrikaners in die Noordelike provinsies?” vra ʼn Kaapstadse joernalis aan my. Daarna is sy baie snedig en beledigend oor hoe Afrikaners in die Noordelike provinsies “agter” en “agterlik” is in hulle
Jou navraag oor minderheidsregte in die wêreld en in Suid-Afrika. Dr. Pieter Mulder, VF Plus leier. (Uit die aard van die saak kan ek met meer tyd iets meer ordentlik en volledig opstel!) Inleiding. In 1978 skryf mnr. Mandela die volgende in