Category: Politieke Kommentaar

78 posts
Leave a comment Sal die regte Ramaphosa opstaan? Leave a comment

Sal die regte Ramaphosa opstaan?

Dr Pieter Mulder voormalige Parlementslid  en Adjunk-Minister. Oktober 2018 Elke aand op televisie sien ons motorbande en geboue wat brand met polisie wat met rubberkoeëls op betogers skiet. Jy kan met absolute sekerheid voorspel dat daar ten minste een diensleweringsprotes op die televisienuus

Leave a comment Moet boere oor grondonteiening onderhandel? Leave a comment

Moet boere oor grondonteiening onderhandel?

Dr Pieter Mulder voormalige Parlementslid  en Adjunk-Minister van landbou. September 2018 “Boere onderhandel met die regering oor grondonteiening” skreeu van die koerantopskrifte die afgelope tyd. Is dit sinvol om met die regering hieroor te onderhandel? Onderhandeling, ook met die regering, bly belangrik. As jy

Leave a comment ANC SE TOWEROPLOSSING – WYSIG ARTIKEL 25 Leave a comment

ANC SE TOWEROPLOSSING – WYSIG ARTIKEL 25

Dr. Pieter Mulder, (Voormalige parlementslid en Adjunk-Minister van Landbou.) Augustus 2018. “Artikel 25 van die grondwet moet gewysig word om onteiening van grond sonder vergoeding moontlik te maak. Dit sal Suid-Afrika se probleme van armoede, werkloosheid en swak ekonomiese groei oplos.” Dit