Dertien gebooie gaan Afrikaans se ondergang verhaas.
Dr. Pieter Mulder, (Parlementslid en vorige VF Plus leier) Julie 2017 Johann van der Westhuizen se artikel “Dertien gebooie wat Afrikaans kan red” (Beeld 15/7/2014) sal Afrikaans nie red nie. Die artikel is oppervlakkig en verwarrend. Van der Westhuizen verklaar sy groot