‘n OU OF NUWE AFRIKANERDEBAT?
PIETER MULDER, VOORSITTER VRYHEIDSFRONT Junie 2006 In die wêreldwye debat oor minderheidsregte en selfbeskikking is dit net in Suid-Afrika waar hierdie begrippe so 'n swaar regse en verkrampte beeld dra. Dit is jammer. Dit vertroebel die huidige debat in Suid-Afrika en verwar