AFRIKANERS – MOEG GEWROEG. (Artikel vir Die Wêreld)
PIETER MULDER, LEIER VF PLUS APRIL 2005 Is jy ’n Afrikaner? Hoe lyk ’n Afrikaner? Met hierdie vrae worstel akademici by konferensies. Met hierdie vrae skryf joernaliste koerante vol. Met hierdie vrae – skrik jong mense vir enigiets wat na Afrikaner