Die gevare van ekstremisme in Suid-Afrika
(Malema het die laaste paar weke meer hoofstroom politiek geword.) Dr. Pieter Mulder (Voormalige parlementslid) April 2018 Julius Malema se emosionele toespraak by die begrafnis van Winnie Madikizela-Mandela het die meerderheid van die 40 000 begrafnisgangers in die stadion beïndruk. Waarskynlik het