Is daar plek vir Afrikaans by enige SA Universiteit?
Dr. Pieter Mulder: VF Plus-leier Junie 2014 Is daar plek vir Afrikaans by enige Suid-Afrikaanse universiteit? Wat sou gebeur as die Universiteit van Stellenbosch die volgende voorwaarde vir nuwe studente stel? “Vir toelating moet alle nuwe aansoekers bewyse inhandig dat die student