Woorde kan tog nie meer as een betekenis hê nie? Of kan hulle? Die politieke misbruik van woorde. In Beeld, Aug 2020.
Hoekom het een land ʼn minister van verdediging en die ander land ʼn minister van oorlog? Wat die ministers doen is tog presies dieselfde. Die verskil lê in die woordkeuse. Propagandiste steek graag hulle werklike bedoelings agter mooi woorde